KKNK Wie is ons Wat bied ons Ons Span Waar is ons Kontak Ons
KKNK
Wie is ons
Wat bied ons
Verhuring | Verkope
Waar is ons
Eljada Instituut

PRODUKTE TE KOOP BY ELJADA INSTITUUT

Aanleer van handvaardighede is 'n noodsaaklike deel van die Ontwikkelingsprogram. Iwoners/dagsorgkliënte kan hierdeur hul kreatiwiteit uitleef en intellektueel gestimuleer word en terselfdertyd word hul selfbeeld verbeter.

    Daarbenewens word fondse ingesamel deur verkope van die volgende items:
  • Pottebakkery
  • Draadhangers
  • Matte
  • Deurstoppers
  • Kaartjies
  • Kussings
  • Brei/hekelwerk
  • Kersversierings
  • Borduurwerk
  • Naaldwerk artikels
  • Leerwerk vir skoenfabriek
  • Kerse:
    Verskillende groottes, kleure en vorms.
    Dit word ook verhuur vir troues, funksies, kerkdienste, ens.
    Verhuringstye: Maandae tot Donderdae:
    08h00 tot 12h30 14h00 tot 16h00
Copyright © 2019  ::  Eljada Instituut sponsored by WebWorX  •  Site by:  WebWorX