+27 44 279 1740 eljada.admin@etime.co.za

Donasies

Eljada Nasorg is ‘n program van die groter Badisa groep. Ons is ‘n geregistreerde, nie-winsgewende organisasie, asook ‘n Publieke Weldaad Organisasie (PBO 930 006 348). Op u versoek reik ons Artikel 18A kwitansies uit vir belastingdoeleindes.

Bankbesonderhede EFT

Naam:Eljada Nasorg
Bank:Absa 632005
Rekeningnr:1120 300 284
Tipe rekening:Tjek
Verwysing:Donasie & naam

Benodig u 'n Artikel 18A sertifikaat?

Versorgingsafdeling

Toiletware

Seep
Tandepasta
Deodorant (mans & vrouens)
Aanrol Deodorant
Sjampoe & Opknapper
Hair relaxer/Hair food produkte
Handeroom
Lyfroom (mans & vrouens)
Tandeborsels
Tissues
Sanitêre doekies
Weggooibare skeermesse
Naelborsels
Naelknippers
Skeerroom
Pleisters
Kamferroom
Friars Balsem
Vaseline
Toiletpapier
Oorstokkies (Ear buds)
Johnsons Babapoeier
Johnsons baby wipes
Wattebolletjies

Linne

Lakens
Kussings
Kussingslope
Ekstra groot handdoeke
Gesigwaslappe
Swemhanddoeke
Gordyne

Kos

Ons voedselverskaffing is uitgekontrakteer, maar die inwoners geniet graag ‘n ekstratjie:

  • Vars vrugte
  • Droë vrugte
  • Konfyt, stroop, grondboontjiebotter,
    Bovril, “sandwich spread”, koffie, tamatiesous, blatjang, mayonnaise
    koekies, beskuit, stokkielekkers, “chips”, lekkers en koeldrank
Klerasie vir volwassenes

Opvoedkundige en Produkvervaardigingsafdeling

Skryfbehoeftes

Inkleurpotlode
Mon Ami draaikryte
A4 Eksamen skryfblokke
Kleeflint
Maskeerband
A4 flipfiles (10/20/30)
A4 plastiek sakkies vir liassering
A4 hardeband boeke
A5 hardeband boeke
Gekleurde karton (verskillende grotes)
Penne
Fine Liners
Permanente merkpenne
Skêre
Fotostaatpapier
Oortrekpapier vir boeke
Plastiek vir boeke oortrek
Tippex
A4 Lever Arch files
Flip Chart papier

Produkvervaardiging

Materiaal
Wol
Lint
Kant
Hekelgare
Borduurgare
Hekel & Breipenne
Borduurnaalde
Naai- & Omkapmasjien gare
Naai- & Omkapmasjien naalde
Kralewerk items
Craft verf
Kerswas
Kerswas kleursel
“Pit” vir kerse

Opvoedkundige Speelgoed
Bordspeletjies

Ontspanning

Sonsambrele
Gazebo's
Gym apparate

Het Deurentyd Vervanging Nodig

Beddens
Matrasse

Bereik Ons

Fisiese Adres:

Bo Victoria Straat 011,
Oudtshoorn

Kontakbesonderhede

Mrs W.G. Lemmer
Tel: +27 44 279 1740
eljada.admin@etime.co.za

Navraag Vorm