Ons produkte

Aanleer van handvaardighede is ‘n noodsaaklike deel van die Ontwikkelingsprogram. Iwoners/dagsorgkliënte kan hierdeur hul kreatiwiteit uitleef en intellektueel gestimuleer word en terselfdertyd word hul selfbeeld verbeter.

Produkte

Pottebakkery
Draadhangers
Matte
Deurstoppers
Kaartjies
Kussings
Brei / hekelwerk
Kersversierings
Borduurwerk
Naadlwerk artikels
Leerwerk vir skoenfabriek
Kerse

Verhuringstye:

Maandae tot Donderdae:
08h00 tot 12h30 & 14h00 tot 16h00